“Hy weet álles van klaviere.”
Hy kan nie ‘n noot musiek lees nie. Boonop kan hy nie ‘n noot op die klavier speel nie. Tog is mnr. Wilfried Stolze een van die bekendste klavierbouers in die land…
Hy kan nie ‘n noot musiek lees nie. Boonop kan hy nie ‘n noot op die klavier speel nie. Tog is mnr. Wilfried Stolze een van die bekendste klavierbouers in die land…
Geskryf deur: Stef Schuurman
Publikasie: Get-It Magazine
Uitgawe: August 2016
Bladsy: 21
My passion for pianos has been around for decades… I take pride in my workmanship, assuring you that you have made the right choice. Werner Stolze.
Publikasie:The Ring Bearer
Deur: Mart-Marie Snyman
When I work with artists from Europe, they always have the same question. Where are all the wild animals? Well, they are everywhere. And they come at you when you least expect. In South Africa we call this “the ultimate musician test”.
Geskryf deur: Wolfgang Joachim Zuckermann
Publikasie: GetIt Magazine
Uitgawe: June 2014
Bladsy: 36
Werner Stolze comes from a long line of piano lovers. His great-grandfather, Mt Hutzelmann, started his piano factory in Germany in the 1910s in Eisenberg and was the only piano factory after World War 2 to survive being taken over by the Nazis…
Publikasie:
Uitgawe:
Deur:
Stolze Pianos verkoop nuwe asook
gebruikte klaviere, vleuelklaviere en ander kleiner musiekinstrumente
soos viole, fluite, balalaikas en tipiese boerekonsertinas wat in
Oos-Duitsland gemaak is.
Publikasie:TRUK PACT INFO 14
Uitgawe: Februarie, Maart, April 1995
Bladsy: 34
Teatergangers is nie altyd bewus van die woelige gewarskaf wat ‘n musiek konser voorafgaan agter die skerms nie. Een van die belangrikste take is die stem van die klavier kort voor die uitvoering. Indien die klavier enigsins geskuif was of iemand iets daarop gespeel het (al het die klavier net gestaan) word hy weer eens akkuraat ingestem.
Publikasie:Verwoerdburg News
Uitgawe: Friday February 25, 1994
Bladsy: 25
Hy is een van die laaste beoefenaars van ‘n ambag wat besig is
om te verdwyn. Sy werk word sò hoog aangeslaan dat President Banda
van Malawi hom spesiaal uit Suid-Afrika laat kom het om ‘n
vleuelklavier vir hom te sê.
Publikasie: Bylae tot Transvaler Topbesighede
Uitgawe: 29 Augustus 1990
Bladsy: X111
Mense wat dit oorweeg om ‘n klavier te koop, hetsy nuut of gebruik,
moet dit asseblief nie doen voordat hulle ‘n lekker lang gesprek
met mnr Wilfried Stolze, eienaar van Stolze Pianos in Schoemanstraat,
Pretoria, gehad het nie.
Publikasie:Beeld
Uitgawe: Saterdag, 11 November 1989
Deur: Dana Snyman
MNR. WILFRIED STOLZE van Pretoria was gisteroggend besig om
vir hom badwater te laat inloop toe hy hoor die grens tussen
Oos- en Wes-Duitsland is oopgestel.
Publikasie: The Pretoria News
Uitgawe: Tuesday August 29 1989
Deur: Staff Reporter
Forget about Paris, Venice and Vienna when it comes to
pavement entertainment – Pretoria can stand on its own.
Publikasie:Beeld
Uitgawe: Vrydag, 22 Julie 1988
Deur: Andriette Stofberg
‘nklavierbouer begin sy ambag van onder af leer – nie by die pedale nie,
maar by die vee en skrop van vloere in ‘n klavierfabriek,
sê mnr. Wilfried Stolze.
Publikasie: Pretoria News
Uitgawe: Tuesday May 18, 1986
By: Chris Marais
Iwas discovered in a ramshackle Johannesburg garage 15 years ago,
with mice gnawing away at my innards and dirt lying thick
on my keyboards.
Publikasie:Pretoria Pos
Uitgawe: Oktober 1984
Bladsy: 6
Mense word gruwelik mislei deur klavierstemmers en herbouers.
Sò sterk spreek mnr. Wilfried Stolze hom uit oor die onreg in die
klavierbedryf.
Publikasie:Pretoria News
Uitgawe: Monday July 30 1984
By: Estelle Viljoen
Aspiring Beethovens must have their feet on the ground when buying
a second hand piano, or they could be taken in, a Pretoria piano
expert has warned.
Publikasie: VIVA
Uitgawe: 21 September 1983
Mense word gruwelik mislei deur klavierstemmers en herbouers”.
Só sterk spreek mnr. Wilfried Stolze hom uit oor die onreg
in die klavierbedryf.
Publikasie: Pretoria News
Uitgawe: Tuesday August 23 1977
Deur: Jeremy Thorpe
PRETORIA music shop owner Mr Wilfied Stolze has for sale one of the most unique – and expensive – acoustic guitars in the country.
Publikasie:Wayfarer
Uitgawe: Monday 28 February 1977
Wilfried Stolze laughs at East Germany’s ruthless border guards. He has taken them on several times – and lives to tell the tale.
Geskryf deur: Wolfgang Joachim Zuckermann
Publikasie: October House Inc
Uitgawe: 1969
Bladsy: 136
KURT HUTZELMANN. 652 Eisenberg / Thüringen, Ludwig-Jahnstr, 33 East Germany. Kurt Hutzelmann, born in Eisenberg in 1889, has been in business since 1919, and is still at it…
Uitgawe: Maart 1965
BACH-LIEFHEBBERS sal die nuus verwelkom dat ‘n sewentiende-eeuse klawer-bord-instrument, die cembalo, nou weer in Wes-Duitsland vervaardig word en reeds in Suid-Afrika beskikbaar is.